UPDF AI

Die indeling en verspreiding van die volke van Afrika

J. H. Coetzee

1958 · DOI: 10.4102/KOERS.V25I4/5.2020
1 Citations

Abstract

By die behandeling van hierdie onderwerp kom die referent voor etlike moeilike metodologiese vraagstukke te staan. Uiteraard behels dit feitemateriaal wat geensins afdoende behandel kan word in die bestek van een voordrag nie.